Skip to main content
Thumbnail for Flora

Flora

Ovies, Engela2022
Books
"Flora Beukes woon saam met haar pa Frans, ma Siena en drie jonger sibbe op die Myburghs se plaas in die distrik Keimoes. Tydens die Kersvakansie van 1982, terwyl Siena planne maak om van Frans te skei weens sy drinkery, gebeur die onvermydelike en word die gesin uitmekaar geruk. Engela Ovies se tweede roman is 'n hartroerende verhaal oor 'n dapper tienermeisie se liefde vir haar sibbe. Dit getuig van medemenslikheid, vergifnis en oorwinning - eerlik, deernisvol en opreg."--Publisher.
Main title:
Flora / Engela Ovies.
Author:
Edition:
Eerste uitgawe.
Imprint:
Kaapstad : Human & Rousseau, 2022.
Collation:
288 pages ; 24 cm.
Notes:
"Deur die skrywer van Draairivier"--Cover.In Afrikaans.
ISBN:
9780798182898 ((paperback))079818289X ((paperback))9780798182904 ((epub))
Dewey class:
839.3636F
LC class:
PT6593.25.V54
Language:
Afrikaans
Added title:
BRN:
1958784
View my active saved list
0 items in my active saved list